Sunday, July 21, 2019

Crassula pyramidalis

Interessante kort vorm van die spesies. Search gerus die naam op Google daar sal baie voorbeelde wees van langwerpige plante.


Conophytum truncatum ssp truncatum


Lachenalia ameliae - vermoedelik

'n Baie skaars bolplantjie wat strek vanaf Calitzdorp tot in die Tankwa Karoo. Klein geel blommetjies in die lente. Fotos van dieselfde spesie op die internet lyk nogal redelik anders. Sal graag hulle blomme sien. 


Cerochlamys pachyphylla

Hierdie vygie met pers blomme kom net in die Oudtshoorn en Calitzdorp omgewing voor

Nicipe sardienii (Ornithogalum sardienii)

Dit is slegs die derde lokaliteit wat ek van weet.