Sunday, July 21, 2019

Lachenalia ameliae - vermoedelik

'n Baie skaars bolplantjie wat strek vanaf Calitzdorp tot in die Tankwa Karoo. Klein geel blommetjies in die lente. Fotos van dieselfde spesie op die internet lyk nogal redelik anders. Sal graag hulle blomme sien. 


No comments:

Post a Comment